Hartland nuus, Skokkend is dit dat Siener van Rensburg reg was oor waar die Sentrale Hartland gaan wees. Daar was so baie gedink aan Orania maar, nee. Ander het weer gedink aan Noord Kaap omdat daar so min mense woon, OOK nee.
As Siener voorspel dat die Hartland binne die Twee Boere Republieke gaan wees dan kan mens nie anders as om dit as skokkend korrek te beskryf.
Deel in die Vrystaat en deel in Transvaal. Tog een streek, een Hartland. Groter as Lesotho maar grens nie aan Lesotho nie. Dus TUSSEN Johannesburg en Lesotho. Baie groot swart woongebiede is uitgesluit. Ook Bloemfontein is uitgesluit.
Blankes gaan bloot in die meerderheid wees en so met stemreg die gebied beheer. Alle rasse gaan binne woon maar die wat “witmense” haat sal vlug nog voor hulle verwyder word.
Hartland nuus, deur Siener van Rensburg
Alles deur Siener voorspel. Nog skokkend was dat die grense van die Hartland vorm die hart soos in die prent hierna.

Die Christus kruis binne die wapen van die Hartland is omdat Jesus Christus aan Siener die Hartland voorspel het. Net God kan voorspel.
Wat leer ons hier?
God is nie net verbasend en verstommend maar ook betroubaar en sy wysheid laat ons besef dat God is wie Hy is. Kan jy dit glo? 120 jaar later word ‘n Hartland waar soos deur God voorspel.
Dat die Hartland die vorm van ‘n Hart het, dat dit binne die twee Boere republieke is kan mens nie meer laat twyfel dat God bestaan. Dat net God kan voorsien in die toekoms.
Daar is skokkende feite soos dat Siener die baie teerpaaie voorspel het in ‘n tye waar daar nog nie eers een teerpad was nie. Dat die magtige Nasionale party eers klein party sou raak in die Kaap en daarna sou vergaan.
Het dit gebeur? Natuurlik ja. Nou die Hartland. Ongelooflik maar wonderlik.
Amen
Gaan kyk hier oor die Hartland: https://hartland.website
Kyk ook na ons ander webwerwe:
https://stigting.co.za https://stigting.co.za
https://landbou.stigting.co.za https://landbou.stigting.co.za
Of hier waar ons produkte gratis of te koop is:
https://affiliatebank.net/afr https://affiliatebank.net/afr

Hi, this is a comment.
To get started with moderating, editing, and deleting comments, please visit the Comments screen in the dashboard.
Commenter avatars come from Gravatar.