Stigting

Wat is ‘n stigting?Dit is ‘n persoon of groep wat dit tendoel het om hulle gemeenskap te bevoordeel.

Ons kan die stelling maak: Van die volk vir die volk.

Die stigting bereik nuwe horisonne “Reaching new Frontiers” en handhaaf ‘n groeikoers bo 30%.

Ons idiaal

Om vir die Geloftevolk na self beskikking te lei in ‘n Hartland sentraal gelee en nie in die woestyn nie. Dit moet toeganklik wees vir al ons mense.

Ons is nie rassiste of ras gedrewe nie maar almal moet aanvaar dat selfbeskikking ons doel is. Ons gaan nie ander verban nie en dus is hulle ingesluit sou hulle graag wil deel wees.

Die stigting het ten doel dat die meerderheid (87%) wel uit die Gelofte volk sal bestaan en is nie onderhandelbaar nie.

Ons ondersteuning

Aanvanklik 200 bestuurs lede en vandag meer as 300 vrywillige lede. Ons ondersteuners is reeds meer as 7000 en met ‘n groeikoers van 30% sal ons oor tien jaar letterlik miljoene wees.

grafiek stigting

So hou ons fyn dop.

Waar en wat is in of uit?

In die vorm van ‘n hart in die sentrale gedeelte sodat dit toeganklik sal wees vir almal om ons. Groot stede soos Bloemfontein, Pretoria en Johannesburg metro gebiede is nie ingesluit nie.

Dit is daar waar Siener van Rensburg as Boodskapper van God reeds meer as ‘n honderd jaar gelede voorspel het dat sy “volk”weer oor hulself sal regeer. Sonder skuld met heuning. Dit beteken bloot “voorspoedig.

Hoekom en Hoe kan jy ons steun?

Want ons het die planne. Ons weet wanneer waar en hoe. Ons strewe na wen-wen sake en het geen begeerte om enige mens te benadeel. Ons is besigheid gedrewe en glo dat goeie ekonomiese sake die enigste weg na jou toekoms sal lei.

Jou veiligheid eerste, jou kinders se opleiding is tegnologie, self beskikking in Suidelike Afrika en samewerking met ons bure, IS DIE TOEKOMS.

Steun ons en vertel vir ander wat ons reeds doen en gaan doen. maak skenkings soos R150 per maand. Sluit aan en wees deel van die toekoms. Die Stigting vir ons toekoms.

Ons is besig om te ontwikkel so sien jou weer gedurende  2017. Gaan kyk solank hier na ons produkte, droogte hulp en hoe ons mense lei die toekoms in:

Sluit hier aan by die stigting: gratis

Ons gebruik Affiliatebank.net

Of lees meer oor die voorspelde Hartland deur Siener: https://hartland.website