Siener van Rensburg voorspel 2021 Afrikaans

Siener van Rensburg voorspel 2021 Afrikaans. Siener praat Afrikaans en beskou sy volk as Afrikaans. Hy haat die Engelse en Engels. Dit is die vyand. Die moordenaars van 23 duisend vroue en kinders. Sy hart is bitter seer. Sy volk is gebreek in hart en siel.

Dit is nie net die hartseer van kinders wat dood is nie. Dit is ook die wat lewe wat nie kos het nie. Geen toekoms nie. Nie eers ‘n huis om in te leef nie. Alles is afgebrand. Vernietig. Selfs die beeste en skape was nie gespaar nie. Pa’s wat dood geskiet is of mammies wat dood is laat die hele volk in rou.

Siener sit in sak en as. So maklik kan mense in 2021 dink dit gaan sleg. Hulle kan so maklik snert praat oor rassisme en rykdom. Besef die mense dan nie wat doen die bitter van oorlog aan ‘n volk nie. Geen werk geen kos. Dink jy mense het die reg om vandag te kla?

Siener van Rensburg

Siener van Rensburg voorspel 2021 Afrikaans is ons taal

Afrikaans kan jy in jou kerk praat en in jou huis. Jou kind se opleiding word egter bedreig. Wat gaan jy daaraan doen?

Ons wil ons kinders oplei in Afrikaans en Engels. Maar gaan hierdie regering dit toelaat? Jy moet egter onthou kinders leer die beste in hul moedertaal. dit is wereld wyd bewys. Jy moet vandag vir jouself en jou kinders ‘n toekoms verseker. Jy moet iets doen daarom trent sodat jy en jou kinders nie verdruk gaan word nie.

Blankes het nog altyd groot bydraes gemaak in Afrika. Gaan jy toelaat dat jou eie mense vergaan? jou eie kinders? Of, gaan jy begin om iets te doen.

Almal hoef nie geld te gee nie maar kan ook bydra deur ons mense moed in te praat. Gaan vertel hulle wat die Stigting reeds doen. Gaan vertel hulle wat Siener voorspel het. Lees verder op hierdie werf oor alles wat Siener voorspel het. Praat met jou vriende en familie daaroor.

Staan op en werk saam

Daar is net een woord wat ons mense kan red van ondergang: HARTLAND. Maar, dan moet ons saam werk en saam bou. Gaan lees gerus meer en word wys. Siener het ‘n mooi toekoms voorspel vir sy mense in Suidelike Afrika. maak nie saak waar jy tans woon nie.

Gaan lees hier: https://hartland.website

Hartland nuus deur Siener

Gaan lees hier meer oor die man in bruin klere wat Siener voorspel het: https://nuus.stigting.co.za/die-man-die-bruin-klere/

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui